Ruann Kruger van SA Stamboek kuier op 10 Februarie 2020 in die Grootplaas -ateljee, om oor aantekeninge in die melkbedryf te gesels.

Onbehandelde houtverpakkingsmateriaal is ‘n groot risiko vir die oordrag van peste en plae, veral wat internasionale handel betref. Mpho Sekgala van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye gesels oor ‘n aankondiging wat die departement onlangs in dié verband gemaak het.

Nuusborg: Old Mutual

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.