Die opleiding van werkers is ‘n belangrike aspek van enige boerdery, wat dikwels agterweë gelaat word. Corlia Oberholzer, ‘n opleidingsbestuurder by die Melkprodusente-organisasie, gesels nou met Hennie Maas van RSG Landbou oor dié organisasie se dryf om opleiding op suiwelplase te bevorder. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Standard Bank.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.