Hoe boere hul uitdagings moet hanteer

786

Dr Gustav Gous, ’n bekende sielkundige, motiveringspreker en aanbieder van die RSG-radioprogram Fiks vir die lewe, was een van die sprekers tydens die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) se Noord-Kaapse kongres op Kimberley. Hy gesels met Koos du Pisanie op RSG Landbou oor hoe boere hulle uitdagings moet hanteer. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.