Dr Julia Mulabisana van die Landbounavorsingsraad kuier op 29 Augustus 2019 in die Grootplaas-ateljee. Sy gesels oor virusse op groente, en watter navorsing al hieroor gedoen is.

Die teling- en tegnologieheffing op sojabone was groot nuus vroeër vanjaar, en het gemengde gevoelens in die bedryf ontlok. Die instelling van dié heffing het skaars afgeskop, maar vele voordele van so ʼn stelsel is reeds sigbaar. Corné Louw van Graan SA gesels meer hieroor.

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas