Hoe kan jou mielie-oes finansiering beïnvloed?

322

Boere is uitgelewer aan die klimaat en soos ons nou al teen hierdie tyd weet, speel die weer ‘n baie groot rol in veral graanboere se winsgewendheid. Dit affekteer ook die hele sektor, van insetverskaffers tot banke, wat risiko’s moet neem en finansiering moet toestaan. In Grootplaas 12 April gesels ons met Dawie Maree van FNB Landbou oor die komende mielie-oes, en watter effek dit op die sektor en uiteindelik finansiering gaan hê.

Inhoudsborg: FNB

Nuusborg: Netafim 

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas