Wintergrane in Suid-Afrika staan nie op hierdie stadium aan die prestasiekant van die lyn nie, maar boere moet reeds weer aan inset-aankope vir die volgende seisoen begin dink. Corné Louw van Graan SA gesels in 20 Februarie 2020 se aflewering van Grootplaas met ons hieroor.

Daarna kuier Bertus van Heerden van die Melkprodusente-organisasie in die ateljee, om oor die situasie rondom die melkprys, beide nasionaal en internasionaal, te gesels.

Nuusborg: Old Mutual

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.