Met warm en droë toestande wat vir die grootste gedeelte van die somerplantseisoen geheers het, het die nuwe seisoen baie wankelrig begin. Dit plaas die hooffokus in die mark nou grootliks op produksieverwagtinge vir die somergraan-seisoen. Luan van der Walt ,’n ekonoom van Graan SA vertel ons op RSG Landbou meer hieroor. Luister nou na dié onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.