‘n Kriminologie-student aan Unisa, Cecili Doorewaard, het ‘n paar jaar gelede die behoefte raakgesien om die kriminele gedrag wat verband hou met veediefstal vanuit ‘n kriminologiese oogpunt te ondersoek, en ‘n navorsingstudie is hieruit gebore. In 9 November 2020 se episode van Plaas TV, deel sy haar interessante bevindings oor die profiel van veediewe in Suid-Afrika.

Die plantseisoen vir die 2020/21-produksieseisoen is reeds aan die gang en die omstandighede lyk belowend. Die Nasionale Oesskattingskommitee het einde Oktober die voorneme om te plant vir die 2020/21-produksieseisoen bekendgemaak. Luan van der Walt van Graan SA gesels hieroor.  

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg : Netafim

Kalenderborg: Standard Bank

Advertensieborg: Bayer Animal Health

Plaas TV

This image has an empty alt attribute; its file name is Plaas-TV-Logo-1.png

Agter die skerms: Plaas TV is ‘n gereelde aanlyn-televisieprogram wat die jongste landbounuus, aktuele kwessies, tegniese inligting, finansiële sake en uitdagings, weer en soveel meer aanraak – alles gefokus op die Suid- en Suider-Afrikaanse landboubedryf.

Plaas TV is a weekday online television programme designed to inform, educate and enrich. The programme will consist of a balanced mix of news, market updates, interviews, weather, event information and much more.

The programme is broadcasted on Mondays, Wednesdays and Fridays at 08:00 on the Plaas TV YouTube channel, which can be accessed at this link. Programmes will be available on demand and can be viewed at any time once uploaded.