Die koronakrisis en gevolglike inperking gaan sonder twyfel ‘n negatiewe impak op die land se ekonomie en meeste mense se sakke hê. Hoe gaan besighede en verbruikers kop bo water hou gedurende hierdie tydperk? Frans van Eden gee raad.

Die potgooi word aan jou gebring deur: Plaas Media