Sake in die Suid-Afrikaanse katoenbedryf is omtrent wisselvallig die afgelope paar jaar. Is dit maar hoe die wind waai, of is daar ander faktore wat ‘n rol speel? En wat hou die toekoms vir hierdie bedryf in? Lise Roberts gesels in dié episode van Plaas TV met rolspelers hieroor. 

Kyk dit nou hier op PlaasTV / FarmTV.

Presenters dressed by Jonsson Workwear#jonssonworkwear

Plaas TV, Farm TV, citrus Agter die skerms: Plaas TV / Farm TV is ‘n gereelde aanlyn-televisieprogram wat die jongste landbounuus, aktuele kwessies, tegniese inligting, finansiële sake, weer en soveel meer aanraak. Dit is alles op die Suid- en Suider- Afrikaanse landboubedryf gefokus.

TV is a weekday online television programme designed to inform, educate and enrich. The programme will consist of a balanced mix of news, market updates, interviews, weather, event information and much more.

The programme is broadcast on Mondays, Wednesdays and Fridays at 08:00 on the Plaas TV / Farm TV YouTube channel, which can be accessed at this link. Programmes will be available on demand and can be viewed at any time once uploaded.