Ons staan aan die begin van ‘n nuwe jaar, maar heelwat uitdagings staar reeds die landbousektor in die gesig. Christo van der Rheede van Agri SA gesels in 16 Januarie 2020 se Grootplaas oor hierdie uitdagings, en watter impak dit op die sektor kan hê.

Daarna kuier Adri Kitshoff-Botha van Wildbedryf Suid-Afrika in die ateljee. Sy gesels oor ‘n jagskou wat onlangs in Amerika aangebied is, en wat 2020 vir die wildbedryf inhou.

Nuusborg: Old Mutual

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.