Kyk 7 Februarie 2018 se Grootplaas met Prof Charlie Reinhardt en Barbara Bieldt.

In die episode:

    • ‘n Kenner op die gebied van onkruidwetenskap, professor Charlie Reinhardt, gesels  met ons oor die verskillende meganismes wat plante gebruik om hulself mee te verdedig. Ons hoor ook hoe veeprodusente hierdie meganismes tot hul voordeel kan gebruik.
    • Barbara Bieldt van die melkprodusente-organsisasie vertel ons hoe water-rentmeersterskap deel vorm van hul strategie.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here