Dr Koos Coetzee van die Melkprodusente-Organisasie (MPO) het onlangs die Internasionale Suiwelfederasie kongres bygewoon wat in Suid-Korea gehou word. Hy gee terugvoer oor die kwessies wat bespreek is asook hoe sake in die melkbedryf tans daar uit sien. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.