Die Subtrop Symposuim het onlangs by Ingwenyama Sports and Conference Resort in Witrivier plaasgevind. Greg Vicherat van Halls vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor die wêreld van avokado’s en gee ook vir ons terugvoer oor onder andere die statistiek oor die produksie en verbruik daarvan. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.