Hennie Maas van RSG Landbou gesels met Hans-Jurie Moolman, oor hoe ‘n uitsettingsbevel op ‘n plaas werk. Luister nou na die insiggewende gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.