Arbeidswetgewing is op alle werkers van toepassing en is hoofsaaklik daar om regverdigheid in die werksplek te verseker. Christo Bester van die LWO Werkgewersorganisasie, gesels op RSG Landbou oor wat ‘n vaste-termyn dienskontrak is en hoe dit werk. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.