Kyk 30 Maart 2018 se Grootplaas met Christelle Reade-Jahn en Frikkie Maré

In die episode:

  • Christelle Reade-Jahn, direkteur van die Suid-Afrikaanse Brandewynstigting, gesels oor die proses van brandewyn vervaardiging.
  • Frikkie Maré van die Departement landbou-ekonomie aan die Universiteit van die Vrystaat, gesels oor hoe inkomste die verbruiker se voedsel-aankope beïnvloed en hoe verskillende generasies oor voedsel dink.

Markteborg: Hinterland 

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas