Kyk 21 Maart 2018 se Grootplaas met Cobus van Coller en Stephan Steyn.

In die episode:

  • ‘n Bewaringsboer van Viljoenskroon in die Vrystaat, Cobus van Coller, vertel ons hoekom hy hierdie praktyk in sy boerdery toepas.
  • Stephan Steyn van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Suiweltegnologie gesels oor hoe tegnologie vooruitgang in die suiwelbedryf kan verseker.


Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas