Agter elke suksesvolle boer staan daar gewoonlik ‘n pa of mentor. As ons kyk na die toekennings wat boere ontvang of na luister na die suksesverhale op die vlak van kommersiële, opkomende of bestaansboerdery, word daar telkens melding gemaak van ’n pa of ‘n mentor wat gehelp het en waarsonder die individue dit nie kon doen nie. George Prinsloo van Laeveld Agrochem gesels op RSG Landbou oor die belangrikheid van mentorskap in die landbou. Luister nou na dié onderhoude.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.