‘n Statutêre heffing vir soja-saadteling en -tegnologie is op 22 Julie 2018 deur die Minister van Landbou bekragtig. Andries Theron, Voorsitter van SACTA verduidelik op RSG Landbou wat dit behels en die effek daarvan op die sojaboon-bedryf. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur AGT Foods.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.