‘n Gereelde gas by ons in die Grootplaas-ateljee, Christo Bester van die LWO Werkgewersorganisasie, gesels in Grootplaas van 11 Januarie 2019 oor progressiewe dissipline in die werksplek, en ons hoor hoekom dit nodig is. Daarna fokus ons op die hoenderbedryf wanneer Marthinus Stander van Country Bird Holdings by ons kuier. Hy vertel ons meer oor die kwessie van goedkoper hoender-invoere vanuit Brasilië, en die vooruitsigte vir die bedryf vir 2019.

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas