Veeplaas beskou homself as ’n integrale deel van die Suid-Afrikaanse veebedryf en het in hierdie gees die Veeplaas Skole-kuddeprojek vir landbouskole geformuleer. Jannie Badenhorst van Hoërskool Bekker gesels op RSG Landbou oor die skool se florerende Afrikaner-kudde, wat al vir drie jaar aan die gang is. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.