Annelize Crosby van Agri SA kuier op 18 September in die Grootplaas-ateljee. Sy gesels oor ‘n belangrike uitspraak wat in Augustus deur die Konstitusionele Hof gelewer is.

Landbou-insetkoste styg deurlopend, maar die pryse wat boere ontvang volg nie noodwendig dieselfde paadjie nie. George Prinsloo van Laeveld Agrochem gesels meer hieroor.

Inhoudsborg: Laeveld Agrochem

Kalenderborg: BASF

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas