Net soos wat die beskikbare tegnologie in ander sektore verander, verander dit ook in die landbousektor. Een van die gonswoorde wat tans ál meer in die landbousektor voorkom, is hommeltuie (“drones”). In RSG Landbou gesels Hennie Maas met André Ferreira van die Departement Landbou-ekonomie aan die Universiteit van die Vrystaat, oor hoe hierdie tuie vir verskillende doeleindes aangewend kan word. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here