James Paterson, hoof uitvoerende beampte van Aeroview, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor die hulle ontwikkeling van nuwe sagteware wat help met die gebruik van hommeltuie in vrugteboorde. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.