Hommeltuie vir hoër produksie

305

Hommeltuie word deesdae al meer op plase gebruik vir die versameling van kritiese inligting en uiteindelik, ‘n verhoging in produksie. Lehman Lindeque van die Verenigde Nasies se Ontwikkelingsprogram gesels in Grootplaas van 22 November 2019 hieroor.

Daarna kuier Peter Brown van Farming by Faith in die ateljee, om oor sy unieke boerdery te gesels. Hy brei ook uit oor agritoerisme en hoe sy inisiatief hierby inpas.

Nuusborg: Swavet

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markteborg: TAL-TEC

Kalenderborg: Bayer

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas