Drie bekende gesigte kuier in die Grootplaas-ateljee van 30 Januarie 2019 om oor aktuele sake in die bedryf te gesels. Dr Peter Oberem bring ons op hoogte van sake rondom bek-en-klouseer en hoe dit voorkom kan word. Daarna gesels dr Didi Claassen oor hondsdolheid, ná onlangse berigte dat dit weer by sommige troeteldiere voorgekom het. Dan vertel Dr Elizna Boag ons oor die hondsdolheid-situasie in Suid-Afrika, en hoe rolspelers die siekte op hierdie stadium probeer beheer.

Inhoudsborg: Afrivet

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here