As ons na die tradisionale hooigewasse kyk, was daar die afgelope tyd ‘n totale oplewing in die mark, onder boere wat maniere oorweeg om hierdie hooi eerder in kuilvoer te omskep en te stoor. Richardt Venter van Agsci Unlimited gesels in 24 April 2020 se aflewering van Grootplaas met ons hieroor, en oor die verskille tussen hooi en kuilvoer.

Daarna gesels Justin Mudge van die Suid-Afrikaanse Bessieprodusente-organisasie met ons oor die sterk groei in die bloubessiebedryf.

Nuusborg: Nutri Feeds

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.