Hoor meer oor Arabierperde

1787

Carin Venter, ’n RSG Landbou-medewerker in die Oos-Kaap, het in haar omswerwinge afgekom op die indrukwekkende Lormar Arabierperdstoet en sy praat met Carmen du Preez oor dié perderas. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Old Mutual.