Hoor meer oor CMW/OVK se werksaamhede (Deel 3)

585

Carin Venter, ’n RSG Landbou-medewerker, gesels met Heinrich Victor, operasionele bestuurder vir vesel en skeerdienste by CMW/OVK in Port Elizabeth, oor hulle bedrywighede. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.