Hoor meer oor CMW/OVK se werksaamhede  

751

Carin Venter, ’n RSG Landbou-medewerker, gesels met Wallie Weeks, hoofbestuurder vesel en lewendehawe by CMW/OVK in Port Elizabeth, oor hulle bedrywighede. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Netafim.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.