Hoor meer oor die Agbiz-kongres

579

Die president van Agri Limpopo, Leon Borcherds, vertel vir Carin Venter op RSG Landbou waarom dit vir hom belangrik was om die afgelope Agbiz-kongres in Port Elizabeth by te woon. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Standard Bank.