John Boulle, rasdirekteur van die Angus-telersgenootskap, verduidelik aan Lise Roberts van RSG Landbou waar dié ras vandaan kom en hoe ’n Angus-bees moet lyk. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.