Nicolas Slinger ‘n rooibosboer wat sy bestaan in die Clawilliam omgewing maak, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor die rooibosbedryf. Hy brei ook meer uit oor hoe rooibos gesny moet word om uiteindelik die bekende tee te maak. Luister nou na dié lekker onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.