Lise Roberts van RSG Landbou praat met prof Elain Vlok van Clover se Mama Afrika-projek oor dié projek vir vroue, vaardighede en suksesvolle gemeenskapsondersteuning. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Standard Bank.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.