Andrew Adams, ‘n boer van die Dundee omgewing is een van die organiseerdes van vanjaar se vee-afdeling by die Royal-skou, wat van 25 Mei tot 3 Junie in Pietermaritzburg plaasvind. Hy vertel RSG Landbou-luisteraars meer oor die komende skou en veral die vee-kalender. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Voermol.

 

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.