Lindie Stroebel van die Produce Marketing Association vertel vir Lise Roberts van RSG Landbou meer oor hulle jaarlikse Fresh Connections-konferensie, wat op 15 en 16 Augustus by die WNNR plaasvind, en hoe die varsproduktebedryf tans lyk. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Old Mutual.