Grondklassifikasie kan graan- en ander produsente help om ingeligte besluite oor gewaskeuses te neem. Dr Garry Paterson van die Landbounavorsingsraad vertel vir Lise Roberts van RSG Landbou meer oor wat presies bedoel word met die term “grondklassifikasie”. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.