Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Diederik Vermeulen, organiseerder van die derde Jongooiklub- geleentheid wat op 20 Julie by Philipstown gaan plaasvind. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.