Marike Brits, ’n RSG Landbou-medewerker, het onlangs die Maluma Avokado-simposium op Tzaneen bygewoon, waar sy met Zander Ernst van Allesbeste Boerdery en Willem Botha van Netafim gesels het. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.