Beesbrusellose kan nie net veeboere se produksie in die wiele ry nie, maar uiteindelik ook hul winste. Dit is ook ‘n siekte wat nie aldag verstaan word nie. Dr Chriché du Plessis van MSD Animal Health gesels in 9 September 2019 van Grootplaas oor hoe beeste met dié siekte besmet word, en wat gedoen kan word om dit te voorkom.

Inhoudsborg: MSD Animal Health

Kalenderborg: BASF

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas