Lise Roberts gesels op RSG Landbou met Michael Brinkhuis van Hortfin oor die doelstellings van dié maatskappy en hoe agripreneurs by hulle dienste kan baat vind.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Standard Bank.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.