Lise Roberts van RSG Landbou praat met dr Frikkie Maré van die Departement Landbou-ekonomie aan die Universiteit van die Vrystaat, oor die stand van die ekonomie en veral landbou. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.