BDK Ouditeure op Caledon onderneem al vir meer as 20 jaar ‘n omvattende norm-stelling-studie onder hoofsaaklik appel- en peerboere in die Overberg. Die resultate van die studie is onlangs bekendgestel. Tonie Linde vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer hieroor. Luister nou na dié onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.