Landbouskrywers SA gee deurlopend erkenning aan presteerders in die bedryf en vanjaar was geen uitsondering nie. Toekennings vir onder andere Boer van die Jaar en Landboukundige van die Jaar is onlangs tydens ‘n glansgeleentheid in Pretoria oorhandig. Kyk in 28 November 2019 se aflewering van Grootplaas na ‘n insetsel hieroor.

Daarna kuier vleiskenner, dr Phillip Strydom van die Landbounavorsingsraad, weer in die ateljee om oor vleisgehalte en verbruikersvoorkeure te gesels.

Nuusborg: Swavet

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markteborg: TAL-TEC

Kalenderborg: Bayer

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas