Praat ’n mens deesdae oor die Kaap, wat by uitstek ’n wynproduksiegebied is, is water en reën die eerste kwessie wat kop uitsteek. Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Rico Basson van VinPro oor die huidige druiwe-oes en die impak van die droogte daarop. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.