Die verarming van grond het ’n groot impak op klimaatsverandering, die volhoubaarheid van die landbousektor en voedselsekuriteit. Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Karien Erasmus van Promethium Carbon oor grondverarming. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.