Martin Schoeman van Sangoma Safari’s by Thabazimbi is die wildteler van die jaar. Hier is Martin (regs) met sy trofee saam met Tebogo Mogashoa, voorsitter van WRSA.

Martin Schoeman van Sangoma Safari’s by Thabazimbi, wat onlangs as Wildbedryf Suid-Afrika se wildteler van die jaar aangewys is, gesels op RSG Landbou oor sy boerdery en teelbeleid. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Old Mutual.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.