Kyk weer 7 Augustus 2018 se aflewering van Grootplaas met Karoo Ranching en LWO Werkgewersorganisasie.

Lindy Truter het tydens verlede jaar se Karoo Ranching Filmfees, die kuns van filmmakery beproef. Ons kyk weer na haar kortfilm, When the dust settles. Daarna gesels Elsa Esterhuizen met Christo Bester van die, LWO Werkgewersorganisasie oor hoekom ‘n indiensnemingskontrak belangrik is, en watter aspekte so ‘n kontrak moet bevat.

Nuusborg: Gallagher

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas