Intensiewe skaapboerdery 101: Infrastruktuur

Intensiewe skaapproduksie beteken presisieboerdery. En presisieboerdery beteken noukeurige aandag aan detail. Om dit reg te kry, is spesieke infrastruktuur nodig waarsonder presisieboerdery kwalik kan plaasvind. Intensiewe skaapboerdery vir beginners: Basiese beginsels As ’n mens dus ’n lys moet maak van die infrastruktuur wat nodig is, sê Manie Wessels van Mamre Dormers naby Frankfort in die … Continue reading Intensiewe skaapboerdery 101: Infrastruktuur